Jill Biden | |
Biden in 2021 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 20 Januarie 2021 | |
President | Joe Biden |
---|---|
Voorafgegaan deur | Melania Trump |
Tweede Dame van die Verenigde State
| |
Ampstermyn 20 Januarie 2009 – 20 Januarie 2017 | |
Visepresident(e) | Joe Biden |
Voorafgegaan deur | Lynne Cheney |
Opgevolg deur | Karen Pence |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 3 Junie 1951 Hammonton, New Jersey, V.S.A. |
Politieke party | Demokraat |
Eggenoot/-note | Bill Stevenson (1970–1975) Joe Biden (trou 1977) |
Kind(ers) | Ashley Biden Beau Biden Hunter Biden |
Alma mater | Universiteit van Delaware (BA, EdD) West Chester University (MEd) Villanova University (MA) |
Handtekening |
Jill Tracy Jacobs Biden [1] (voorheen Stevenson; gebore op 3 Junie 1951) is 'n Amerikaanse opvoeder wat die dienende Amerikaanse presidentsvrou is. Sy was voorheen die Tweede Dame van die Verenigde State van 2009 tot 2017.